Reviews

Want to know more about our available accommodation

Wat n lekker vinnige wegbreek saam die Meyers. Dankie julle almal dit was lekker en long overdue. Wat n mooi en rustige plek

Anisa Meyer

letter, english, w-33760.jpg

Die beste plek vir rustigheid veiligheid en nader aan die natuur sal jy nie kom nie eienaars is top klas mense en gasvry mense so na my hart

Weiss Leslie

Wow, wat 'n amazing en beeldskone plek! Hier het ons nuwe vriendskappe gemaak met die mooiste mense. Dankie vir die gasvryheid en vriendelikheid.

Dizone Venter

Ons het n ongelooflike lekker lang naweek in Piet my vrou deur gebring,Jopie en Sulita het uit hul pad uitgegaam om ons gemak te verseker.Baie dankie vir die lekke ruskans.

Hennuan Wessel

Beaurifullittleparadise is nestled in the mountains. Swimming pools and terrain were clean. The owners were extremely pleasant and made sure our visit was enjoyable.

Johan Rossouw

letters, abc, c-2077228.jpg

Thank you so much for such a wonderful weekend. It was blessed with food that to die forand the accommodation is neat and clean and relaxing.

Carrol-Anne Coetzee

Want to see some more reviews? Go check out our pages

Scroll to Top