Reviews
Want to know more about our available accommodation

Wat n lekker vinnige wegbreek saam die Meyers. Dankie julle almal dit was lekker en "long overdue". Wat n mooi en rustige plek.
Anisa Meyer (February 24)
Die beste plek vir rustigheid en veiligheid. Nader aan die natuur sal jy nie kom nie. Eienaars is top klas mense en gasvry, mense so na my hart.
Weiss Leslie (October 23)

Wow, wat 'n amazing en beeldskone plek! Hier het ons nuwe vriende gemaak met die mooiste mense. Dankie vir die gasvryheid en vriendelikheid.
Dizone Venter
(December 23)
Ons het n ongelooflike lekker lang naweek in Piet my Vrou deurgebring, Jopie en Sulita het uit hul pad gegaan om ons gemak te verseker. Baie dankie vir die lekke rus kans.
Hennuan Wessel (March 23)

Beautiful little paradise, nestled in the mountains. Swimming pools and terrain were clean. The owners were extremely pleasant and made sure our visit was enjoyable.
Johan Rossouw (October 23)
Thank you so much for such a wonderful weekend. It was blessed with food "to die for" and the accommodation is neat, clean and relaxing.
Carrol-Anne Coetzee (October 24)
Baie goeie kommunikasie voor ons besoek om seker te maak ons weet van alle reelings. Met aankoms is ons baie vriendelik ontvang. Fasiliteite is baie netjies en geriewe goed onderhou. Ons gaan verseker weer kuier en beveel Bergkoninkryk met groot vrymoedigheid aan.
Casper (March 25)
Excellent accommodation at very affordable price. Hiking routes, although short are well marked. Will visit again
Theunis (November 24)
Great place to stay. We (the Gauteng Bat Interest Group) visited in Jan 24 for a weekend of counting and identifying bats. We had a very pleasant stay. Thanks to the wonderful hosts. I’d love to visit again.
Andries Herholdt (January 24)
Ons kon lekker ontspan en rustig verkeer met gerief van ‘n pynlike netjiese, privaat ablusie. Baie dankie vir die vriendelike en gasvrye diens van die eienaars en vir ‘n heerlike wegbreek lang naweek.
Kobus Weideman (March 25)
Thank you so much for a wonderful campsite and the warm welcome from Jopie and Sulita. Beautiful, spotless ablutions and washing up area with piping hot water. Lovely to see fellow campers designing a campsite. Bathrooms are equipped with everything you need. Prices are very affordable and the whole terrain is neat with chalets to stay. There are bush walks witch we will definitely explore on our next visit, looking forward to seeing you again.
John Echard (June 25)
